Description
Report copyright infringement
by
Sandra Grigor (Author),
Pierre Grigor (Author)
‘n Ander Evangelie is die produk van ‘n jarelange persoonlik geestelike reis in ‘n soeke na die moontlikheid van (‘n) alternatiewe interpretasie(s) van die Christelike Evangelie, nadat ek tydens my teologiese studies op Stellenbosch in my lees van Romeine 4:25 uit die Griekse Nestle-Aland Bybel, oor ‘n wanvertaling van die teks gestrompel ‘n besoek aan my Grieks professor, waartydens ons beide dit eens was dat dit inderdaad ‘n wanvertaling was, het die besef gekom dat daar heel waarskynlik vele sulke vertalings-dilemmas moet wees. Dit het aanleiding gegee tot ‘n projek wat amper 30 jaar geduur boek neem al die dogmatiese pilare van die heersende kerklik teologiese paradigma onder die loep, in ‘n poging om vas te stel of daar moontlike alternatiewe interpretasies tot die ter sake Bybeltekste meeste kerndogmas word hanteer. Dit sluit onder andere in kwessies soos die wedergeboorte, die hel, die hemel, die kruisiging, die wederkoms, die maagdelike geboorte en die boek gee moontlike alternatiewe verklarings van die belangrikste tekste waar die onderskeie kwessies hanteer inhoud is soms kontroversiëel, maar vir die ontvanklike leser bied dit troos en hoop en bring dit ‘n nuwe opgewondenheid oor die maak die Christelike evangelie ook ‘n evangelie van insluiting, waar veral die sogenaamd gemarginaliseerdes, ‘n geestelike ‘tuiste’ kan vind.
Number of Pages: 200Dimensions: 0.46 x 9.02 x 5.98 INPublication Date: December 17, 2018





Reviews
There are no reviews yet.